Dr. Hermann Liebenberg

About us

Dr. Hermann LiebenbergDr. Hermann Liebenberg

As a psychologist my paradigm is built on the principles of a non-judgemental stance towards all people. I focus on a Cognitive Behavioural Intervention style within an integrated approach to problem-solving.

My style is direct, honest and transparent. My philosophy towards life is to always walk the extra mile and to live my passion for my work at all times. Loyalty, hard work and trust are the pillars on which I have built my personal and work philosophy.My involvement in my work can be considered an intense need to venture beyond the ordinary and to explore new and challenging frontiers rather than to stagnate.

Read more: About us

 

Services overview

Psychology servicesTo complement our existing services, specialist fields have been introduced to obtain more holistic client care service. This idea incorporates the global functioning of the individual with respect to his/her family, life world experiences, career and individual growth and psychological well being.

Here's a list of our main services we offer:

Read more: Services overview

 
NEWS
   

Dolverlief op Kalymnos

Saturday, 05 February 2011 10:53

Hoekom keer besoekers herhaaldelik na hierdie rustige en onopgesmukte Griekse eilandparadys terug al het talle mense nog nooit eers daarvan gehoor nie? Carla van der Spuy het gaan uitvind.

Greece

Elf jaar lank al keer Hermann Liebenberg, ’n sielkundige van Pretoria, vir sy jaarlike vakansie na die Griekse eiland Kalymnos terug. Hy neem elke jaar ’n reisgroep saam. Hoekom besoek hy herhaaldelik dieselfde eiland terwyl ander oor bekende toerismebestemmings soos Santorini en Mykonos in vervoering raak? “Gaan net een keer saam, dan sal jy verstaan,” antwoord hy. “Om Kalymnos te besoek is soos om by familie te kuier,” vertel hy en bespreek soos elke jaar weer hotelverblyf by die Philoxenia-hotel in Mirties wat aan “Papa” George en Maria Papanikolas behoort en deur hul seun Nikolas (26) bestuur word. So gesê, so gedaan. “Kalymnos? Waar op aarde is dit? Iewers in Noord-Afrika? Of is dit dalk ’n plek in ’n woestyn in die Verre Ooste? Nog nooit van die plek gehoor nie.” Dit was die algemene reaksie wat ek voor my vertrek gekry het.

Read more: Dolverlief op Kalymnos